Skip to content

Wen kaartjies na Afrikaans is 100 Jaar Groot in Kaapstad! 

Kompetisie

Wen kaartjies na Afrikaans is 100 Jaar Groot in Kaapstad! 

Die GROOTSTE Afrikaanse konsert vind op 20 September in die DHL-stadion in Kaapstad plaas want Afrikaans word net een keer 100 jaar oud. Hierdie konsert is reeds uitverkoop, maar jy kan nog kaartjies wen! Die kunstenaars sluit onder andere in Laurika Rauch, Riana Nel, Emo Adams, Kurt Darren, Bok van Blerk, Early B, Juanita du Plessis en vele meer. Jy kan hierdie week kaartjies wen! Skakel in vir driesestig, Spitstyd, Saterdagsprankel en Brêkfis met Derrich om uit te vind hoe jy kan wen.

-
13 / 09 / 2025

Voriges

#Gesluit
Sluitingsdatum:
01/08/2026

Daar is nou ’n bonusprys van R5 000 op die spel, én jy staan steeds ’n kans om later vanjaar R200 000 of ’n splinternuwe motor te wen!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
10/07/2026

Een gelukkige RSG-luisteraar en sy/haar metgesel kan ’n ekslusiewe ervaring by Klein Karoo Klassique wen ter waarde van R15 500!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
05/06/2026

Een paartjie kan ‘n BBP-prys wen om Tollie Parton by Emperors Palace se Theatre of Marcellus in Kemptonpark te sien op 12 Junie 2026.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
30/06/2026

RSG en die ATKV vier vanjaar met trots die dertigste radiodramaskryfkompetisie. En om hierdie mylpaal te gedenk, gaan daar in die 2026-kompetisie meer prysgeld én wenners wees.