Skip to content

Wen kaartjies na Krone 2025!

Kompetisie

Wen kaartjies na Krone 2025!

Krone 2025, die moewiese saamsing jol, gebeur hierdie jaar op 30 Augustus by Loftus Stadion, Pretoria. Jy gaan kans kry om jou hare los te maak en die wêreld se grootste treffers te bekroon deur dit kliphard te sing saam met Barto, Bernice West, Bobby van Jaarsveld, Brendan Peyper, Danny Smoke, Die Piesangskille, Eloff, Irene-Louise van Wyk, Juanita du Plessis, Karen Zoid, Kurt Darren, Leah, Liezel Pieters, Ons, Refentse, Snotkop, Tamlyn Wessels, Zaan Sonnekus en meer!  En jy kan kaartjies wen! Maak seker jy luister na Saterdag Sprankel en Top Treffers om uit te vind hoe jy kan wen. Jy kan ook kaartjies koop by iTickets.co.za

16/ 08 / 2025
-
23 / 08 / 2025

Voriges

#Gesluit
Sluitingsdatum:
01/08/2026

Daar is nou ’n bonusprys van R5 000 op die spel, én jy staan steeds ’n kans om later vanjaar R200 000 of ’n splinternuwe motor te wen!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
10/07/2026

Een gelukkige RSG-luisteraar en sy/haar metgesel kan ’n ekslusiewe ervaring by Klein Karoo Klassique wen ter waarde van R15 500!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
05/06/2026

Een paartjie kan ‘n BBP-prys wen om Tollie Parton by Emperors Palace se Theatre of Marcellus in Kemptonpark te sien op 12 Junie 2026.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
30/06/2026

RSG en die ATKV vier vanjaar met trots die dertigste radiodramaskryfkompetisie. En om hierdie mylpaal te gedenk, gaan daar in die 2026-kompetisie meer prysgeld én wenners wees.