Kompetisie
Wen kaartjies vir CATS by Kunstekaap!
CATS, Andrew Lloyd Webber se bekroonde musiekblyspel, wat gehore oor generasies heen bly betower, is terug op die planke, en RSG is ‘n trotse mediavennoot! Pieter Toerien-produksies bied CATS aan vanaf 10 Desember by die Kunstekaap in Kaapstad, en jy kan kaartjies wen! Ons gee die hele week gedurende Spitstyd kaartjies weg. Jy moet net ’n maklike vraag beantwoord. Maak seker jy skakel in weeksdae vanaf 15:00 - 18:00.
25/ 11 / 2025
-
28 / 11 / 2025