Skip to content

Wen ’n BBP-ervaring by Tollie Parton se vertoning

Kompetisie

Wen ’n BBP-ervaring by Tollie Parton se vertoning

Een paartjie kan ‘n BBP-prys wen om Tollie Parton by Emperors Palace se Theatre of Marcellus in Kemptonpark te sien op 12 Junie 2026. Die prys bestaan uit:

  • Twee BBP-Tollie Parton-kaartjies vir die konsert op 12 Junie 2026.
  • Verblyf vir twee persone in die vyfster Peermont D’oreale Grande Hotel by Emperors Palace op Vrydagaand 12 Junie met ‘n heerlike Van Loveren Mimosa in jou kamer.
  • Aandete by Emperors Palace se restaurante.
  • BBP-uitnodiging om vir Tollie Parton ná die konsert te ontmoet.
  • Ontbyt op Saterdagoggend 13 Junie 2026.

SMS die volgende inligting aan 45889: Tollie, jou naam en van, e-pos en stad/dorp.

Die sluitingsdatum is Vrydag 5 Junie 2026 om 16:00. Die wenner sal op Brêkfis met Derrich bekendgemaak  word op 6 Junie 2026.

Bepalings en voorwaardes geld.

30/ 05 / 2026
-
05 / 06 / 2026

Voriges

#Gesluit
Sluitingsdatum:
07/11/2026
#Gesluit
Sluitingsdatum:
30/10/2026

Dis jou laaste kans om R200,000 of 'n Toyota Vitz kan wen!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
30/10/2026

Wen ’n LekkeSlaap-geskenkbewys ter waarde van R5 000!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
16/10/2026

Een gelukkige luisteraar staan ‘n kans om ‘n kajuit vir twee persone wat deel, op die mooie MSC Armonia te wen, en boonop die Oppiwater Kunstefees GRATIS by te woon.