Skip to content

POTGOOISNITTE

Skrywers en Boeke

1 Jan 2014

Kategorie: Skrywers en Boeke2014-01-01

Ilse Salzwedel gesels met twee topverkoperskrywers: Deon Meyer, spanningsverhaalskrywer gesels oor KOBRA, sy jongste roman, en Kristel Loots, skrywer van onder meer SUSHI EN SJAMPANJE, gesels oor haar werk en verduidelik ook wat die verskil is tussen chick lit en ander liefdesverhale.