Skip to content

POTGOOISNITTE

Gesondheid 12 Maart 2025

Gesondheid 12 Maart 2025

Kategorie: Gesondheid2025-03-12

Watter soort skandering kan die vet en spiere in jou liggaam meet? En hoe werk al die ander soorte skanderings soos X-strale, CT- en MR-skaderings? Ons kyk ook na fibromialgie, en hoe baie ander probleme uitgeskakel moet word vóór ‘n diagnose van dié pynsindroom gemaak kan word.