Simon se geloofsreis
Simon Bruinders, bekroonde Suid-Afrikaanse akteur, dramaturg en skrywer, deel sy geloofsreis.
Simon Bruinders, bekroonde Suid-Afrikaanse akteur, dramaturg en skrywer, deel sy geloofsreis.
Ds. Peet Bloem van die Hervormde Gemeente op Secunda is as predikant bevestig op die ouderdom van 68 jaar. Hy deel sy geloofsreis.
Dr. Moira Bladergroen is ’n onderwysspesialis by die Universiteit van Wes-Kaapland. Haar navorsing het gefokus op hoe mense leer, hoe dosente studente kan begelei, en hoe kennis nie net die verstand nie, maar ook die mens vorm. Sy vertel hoe geloof hierby inpas.
Dr. Andries Cilliers van die Drieankerbaai-gemeente in Kaapstad praat oor gebed in die aftel na Paasfees.
Dr. Ruth Jonas, ’n Metodiste-predikant praat oor gebed tydens die Lydenstyd.
Pieter le Roux, ‘n boer van Fraserburg, vertel van die NG Kerk op Fraserburg se 175ste bestaansjaar.