Skip to content

Geldsake met Moneyweb

Potgooi

Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Kenners antwoord luisteraarsvrae 10 April 2026

Kenners antwoord luisteraarsvrae 10 April 2026

Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-04-10

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.

Checkers se Pixie het ’n PHD in inkopies en gaan jou help

Checkers se Pixie het ’n PHD in inkopies en gaan jou help

Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-04-10

Neil Schreuder, hoof van strategie en innovasie by die Shoprite-groep, gesels oor Checkers Sixty60 se KI-aangedrewe persoonlike inkopie-assistent.

Eskom en die ferrochroom skud blad oor “lewensvatbare” tarief

Eskom en die ferrochroom skud blad oor “lewensvatbare” tarief

Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-04-10

Japie Fullard, uitvoerende hoof van Glencore Allooie, verduidelik wat die bedryf se ooreenkoms met Nersa behels en wat dit kan meebring.

Ouers moet met hulle kinders oor geld praat, anders kry hulle raad op sosiale media

Ouers moet met hulle kinders oor geld praat, anders kry hulle raad op sosiale media

Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-04-10

Henri le Grange, gesertifiseerde finansiële beplanner en prinsipaal van Le Grange & Vennote, ’n praktyk binne Old Mutual Personal Finance Advice, deel sy mening oor hoe ouers hul kinders finansiële advies moet gee.

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 10 April 2026

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 10 April 2026

Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-04-10

Ryk van Niekerk – Moneyweb

Amerikaanse inflasie wys die impak van die oorlog

Amerikaanse inflasie wys die impak van die oorlog

Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-04-10

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, deel haar mening oor die markte se reaksie op die konflik in die Midde-Ooste, asook die impak van die oorlog op Amerika se inflasiesyfer en hoe dit Suid-Afrika kan raak.