‘n Leraar bring ‘n boodskap uit die Bybel
Pastoor Danie Lodder van Dei Gratia in Pierre van Ryneveld, Centurion.
Dr. Petrus Moolman, emeritusleraar van die NG Kerk.
Ds. Dirkie van der Spuy, voormalige predikant van Moreleta Kerk, en tans aan die stuur van die Dirkie van der Spuy Bediening op sosiale media.
Ds. Janine Williams van die VGK Piketberg.
Ds. Lukie Dercksen van die Rietfontein Baptiste Kerk.
Dr. Rassie Smit van die Gereformeerde Kerk, Wapadrant.