Regsake 6 April 2026
Igna Klynsmith bespreek ‘n saak oor teistering. Spesialisgas Volker Kruger bespreek twee interessante regsvrae. Moet die eerste vrou toestemming gee vir die sluit van ‘n gebruiklike huwelik met die tweede vrou? En, kan kinders daarop aandring dat die oorskot van ‘n oorledene vir vaderskaptoetse opgegrawe word?





