Sporttrivia 11 April 2026
Heinrich Schulze kyk na die verskynsel dat van die voorste sokkerlande soms nie vir die Wêreldbekereindronde kwalifiseer nie.
Heinrich Schulze kyk na die verskynsel dat van die voorste sokkerlande soms nie vir die Wêreldbekereindronde kwalifiseer nie.
Heinrich Schulze blaai deur die voormalige All Black-afrigter, Ian Foster, se boek, LEADING UNDER PRESSURE: MY STORY.
Heinrich Schulze praat oor die Inligtingskandaal en dr. Eschel Roodie se sportloopbaan.
Dr. Corrie Muller gesels oor ABSA Cape Epic 2026.
Adriaan Wildschutt gesels oor sy 2026-seisoen, en hoe spesiaal dit is om in Suid-Afrika deel te neem.
Heinrich Schulze blaai deur Björn Borg se boek, HEARTBEATS: A MEMOIR.