Fotojoernalis Marzahn Botha
Fotojoernalis Marzahn Botha het in 2019 ‘n uitgestrekte reis oor die platteland onderneem om stories van hoop op te spoor te midde van die versengende droogte. Al hierdie stories het sy neergepen in ’n boek, Lafenis in die droogte. Nou ná ‘n paar jaar het sy weer van hierdie plekke besoek.





