Skip to content

POTGOOISNITTE

360 Speseryroete: Die seël van vleis en olie by pastawater

360 Speseryroete: Die seël van vleis en olie by pastawater

Kategorie: Driesestig2026-08-21

Kos en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor kosmites soos dat jy ‘n bietjie olie by die water moet sit wanneer jy pasta kook om te keer dat dit aan mekaar vassit.