Absa: In voorspoed en wat ook al (Deel 1)
Absa stel Suid-Afrika se eerste bank-mikrodrama, In voorspoed en wat ook al, bekend. Dit is nie ‘n tradisionele bankveldtog nie. Bronwyn Bell, hoof van bedrogidentifisering en kliëtebestuur by ABSA, vertel meer van hierdie veldtog.Kyk die mikrodramas by https://www.youtube.com/watch?v=0uXojG7bpGU&list=PLamjZN877FRc
