Skip to content

POTGOOISNITTE

Bakgat 2025-proesessie 20

Bakgat 2025-proesessie 20

Kategorie: Spesiale uitsending2025-10-31

Die Op en Wakker-span, Dawie Roodt en Morné van Emmenes, Virseker se bemarkingshoof, proe van die finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Donderdag 13 November wanneer die wenner aangekondig word.