Skip to content

POTGOOISNITTE

Belville se herwinning-terugkoopwinkel is model vir die wêreld

Belville se herwinning-terugkoopwinkel is model vir die wêreld

Kategorie: Driesestig2026-05-27

Nadia Hearn vertel van The Greater Tygerberg Partnership se terugkoopwinkel, wat plaaslike en internasionale erkenning ontvang het as ‘n nuwe manier om werkloosheid aan te pak.