Skip to content

POTGOOISNITTE

Braaibroodjies: Deel 3 (Die geskiedenis van kaas)

Kategorie: Driesestig 2026-11-26

Jan Bloukaas se woorde “Ek hou van kaas Bra” kan maar in die agtergrond speel vir hierdie gesprek waar Johan Rademan met Frans de Villiers gesels oor die geskiedenis van kaas.