Brandpunt 27 Maart 2026
Sommige inwoners van Saldanhabaai aan die Weskus sê hulle is telleurgesteld dat die polsie hulle nie by die soektog na die vermiste Joshlin Smith ingesluit het nie. Die Suid-Afrikaanse Sportfederasie en Olimpiese Komitee bevestig dat hulle namens Suid-Afrika ‘n bod vir die 2036 en 2040 Olimpiese Speles gaan indien.
