Skip to content

POTGOOISNITTE

Brood op die rooitapyt

Brood op die rooitapyt

Kategorie: Driesestig2026-05-11

Realiteitstelevisiester Queen Mercy Atang het by die Africa Magic Viewers’ Choice toekenings in Nigerië opgedaag in ‘n rok gemaak van 500 brode om haar bakkery te bemark.