Skip to content

POTGOOISNITTE

Canal+ ongelukkig oor DStv se ingewikkelde pakkette

Canal+ ongelukkig oor DStv se ingewikkelde pakkette

Kategorie: Geldsake met Moneyweb2026-04-08

Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, gesels oor Canal+ se planne om DStv se ingewikkelde pakkette te verander.