Skip to content

POTGOOISNITTE

Daar gaan die brandweerwa!

Daar gaan die brandweerwa!

Kategorie: Driesestig2026-09-29

‘n Man in New Hamshire in die VSA het ‘n brandweerwa gesteel terwyl die brandweer besig was om die brand by sy huis te probeer blus.