Skip to content

POTGOOISNITTE

Dexterbees op die spyskaart

Dexterbees op die spyskaart

Kategorie: Driesestig2026-08-17

Prof. Phillip Strydom praat oor Dexterbeeste. Hy vertel hoe hulle in boerdery ingespan word, en die aansprake wat oor hulle vleis gemaak word.