Skip to content

POTGOOISNITTE

Dorpsgeheime: Mal’va De Rust-projek

Kategorie: Driesestig 2026-11-25

Freda Schoeman vertel vir Martelize Brink van Mal’va De Rust, ‘n projek waar daar reeds 10 000 malvasteggies op die dorp geplant is. Die malva wat so gewild in Europa is, is oorspronklik in Meiringspoort geoes en veredel.