Skip to content

POTGOOISNITTE

Ek twyfel… of ek as Christen mag twyfel

Ek twyfel... of ek as Christen mag twyfel

Kategorie: Ek twyfel2026-08-02

Navorsing wys dat vir Christene om te twyfel, nie ongewoon is nie, en dat ongeveer sewe uit elke tien Christene op een of ander stadium ernstige vrae oor hulle geloof het. Hoe moet so ‘n twyfel hanteer word, en is dit nie dalk sonde nie? Leon Geel praat hieroor met ds. Ivor Jefferies van die Baptiste Kerk in Kemptonpark.