Ek twyfel... of ek genoeg doen om God tevrede te stel
Doen ek genoeg om God tevrede te stel? Dis ‘n vraag wat baie mense snags laat wakker lê. Is my geloof sterk genoeg? Bid ek genoeg? Lees ek genoeg my Bybel? Verwag God iets meer van my? Dit word indringend bespreek deur Leon Geel en prof. Malan Nel.
