Alwyn Dippenaar vertel van Queensland, Australië, waar hy in die Outback boer. Daar maak hulle beeste met ‘n helikopter bymekaar, siende dat die plase enorm is.