Albertha Deeb vertel vir Martelize Brink van die lewe in Darwin, Australië se noordelike gebied. Die gebied is so groot soos Suid-Afrika, maar daar woon net 260 000 mense.