Skip to content

POTGOOISNITTE

Geloof tot aksie 15 Desember 2024

Geloof tot aksie 15 Desember 2024

Kategorie: Geloof to aksie2024-12-15

In die Suid-Afrikaanse konteks is lewensomstandighede dikwels so desperaat dat die tyd vir praat alleen verby is. Dit is nou ‘n tyd waarin ons sien dat mense hulle geloof omsit in planne wat aksies word wat gemeenskappe ‘n beter plek kan maak. Martine Kriel en Sarel Eloff vertel van die werk wat hulle doen by die ACT-gemeenskapsentrum op Citrusdal.