Skip to content

POTGOOISNITTE

Gerrie se reise

Gerrie se reise

Kategorie: Spitstyd2026-09-04

Gerrie Pretorius gesels weer oor sy reise. Van toeriste wat amper krokkodilkos in die Serengeti geword het, tot skaapkop eet in Namakwaland. Hy het ook ‘n paar “blomme” gebring wat sing!