Albé Grobbelaar praat oor die tragiese verhaal van Ruth Ellis, die heel laaste vrou wat in Brittanje aan die galg gesterf het, in 1955 ná ‘n verhoor van slegs twee dae.