Albé Grobbelaar praat oor die Italiaanse Renaissance-skilder en -argitek, Rafael, wat saam met Michaelangelo en Leondardo Da Vinci as een van die drie grootmeesters van die Renaissance beskou word.