Skip to content

POTGOOISNITTE

HTS Drostdy se toutrekkampioene

HTS Drostdy se toutrekkampioene

Kategorie: Driesestig2026-04-15

Toutrekafrigter Morné Visser vertel vir Johan Rademan van HTS Drostdy se 560 kg-seunsspan wat op die nasionale kampioenskappe goud gewen het. Kaptein Francois Keyser en onderkaptein Brendon de Beer gesels oor hulle voorbereiding vir die wêreldkampioenskappe later vanjaar op Mosselbaai.