Skip to content

POTGOOISNITTE

In die wêreld van landbou 1 Junie 2026

In die wêreld van landbou 1 Junie 2026

Kategorie: Driesestig2026-06-01

In hierdie week se landbounuus: Die veebedryf gons steeds oor ’n mylpaal-hofuitspraak oor die inenting teen bek-en-klouseer; ’n groep suikerrietkwekers het hande gevat om die suikerreus, Tongaat Hulett, van likwidasie te red; die SA Pluimveevereniging doen regstappe teen die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging; nuwe uitvoerreëls vir Suid-Afrika se varsproduktebedryf; en Suid-Afrika is op pad na een van sy grootste graanoeste nóg.