Skip to content

POTGOOISNITTE

In die wêreld van landbou 20 Julie 2026

In die wêreld van landbou 20 Julie 2026

Kategorie: Driesestig2026-07-20

In hierdie week se landbounuus: ‘n Nuwe diensverskaffer aangestel om die staat se brandbestuurprogram te koördineer. Agbiz waarsku teen ekonomiese onsekerheid in die tweede helfte van die jaar. AgriSA kondig ’n vennootskap aan in die geveg teen landelike misdaad. ‘n Span van die Universiteit Stellenbosch wen vanjaar se Veeplaas/Stockfarm-studentevasvrakompetisie.