Skip to content

POTGOOISNITTE

In die wêreld van landbou 3 Augustus 2026

In die wêreld van landbou 3 Augustus 2026

Kategorie: Driesestig2026-08-03

In hierdie week se landbounuus: Rooivleisbedryfsdienste kondig ’n samewerkingsooreenkoms aan met ‘n Argentynse dieregesondheidsmaatskappy om die bedryf se reaksie op bek-en-klouseer te versterk; Suid-Afrika is op koers om sy grootste kommersiële mielie-oes nóg te lewer; ‘n vroue-veeprodusent van die Noord-Kaap is as die 2026 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur aangewys; en onwettige handel in beskermde hawersaad word stopgesit.