Ingrid se liefde vir Korea
Mediapersoonlikheid Ingrid Jones het tydens ‘n besoek aan haar dogter in Seoel, Suid-Kore,a halsoorkop verlief geraak op dié land en sy kultuur. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs wat sy alles ervaar het doer anderkant die water.
