Prof Johann Kirsten, direkteur by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek, gesels oor die BER se navorsing oor die Suid-Afrikaanse ekonomie se toekomsscenario’s.