‘n Man in Texas het sy Cybertruck se “wade mode” in ‘n meer beproef, maar toe gaan hy dieper as die 32 duim wat die handleiding toelaat…