Skip to content

POTGOOISNITTE

Kleurlose verpakking weens oorlog

Kleurlose verpakking weens oorlog

Kategorie: Driesestig2026-05-13

‘n Groot peuselhappie-maatskappy in Japan se verpakking sal nou swart-en-wit wees weens ‘n tekort aan ‘n bestandeel van ink weens die blokkade van die Straat van Hormoes.