Skip to content

POTGOOISNITTE

Kommentaar 20 September 2026

Kommentaar 20 September 2026

Kategorie: Kommentaar2026-09-20

‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die tekort aan medisyne in die land; die weermagpenioenarisse wat die Departement van Verdediging hof toe sleep oor hulle mediese bystandvoordele wat opgedroog het; en die oorlog in die Midde-Ooste. Die paneel is die ontleder prof. Pieter Duvenage, Antionette Slabbert, voorsitter van die Persklub en dr. Oscar van Heerden, senior navorser en ontleder van die Universiteit van Johannesburg se Sentrum vir Afrika Diplomasie en Leierskap.