Magda Meyer van die Paarl vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe dit gebeur het dat sy deesdae weekliks ‘n heilsame maaltyd vir 2 000 mense uit haar industriële sopkombuis kan aanbied.