Skip to content

POTGOOISNITTE

Miere op die nagereg is tronksake

Miere op die nagereg is tronksake

Kategorie: Driesestig2026-07-23

Die eienaar van ‘n restaurant met 2 Michelinsterre in Seoel is in die moeilikheid oor miere op die spyskaart. Buiten vir ‘n boete van sowat R224 000, vra aanklaers ook vir ‘n jaar tronkstraf.