Skip to content

POTGOOISNITTE

Moenie slapende bere wakker maak nie

Moenie slapende bere wakker maak nie

Kategorie: Driesestig2026-08-17

Iemand in Noorweë is nagenoeg R86 000 beboet omdat hulle ‘n boot se mishoring gebruik het om ‘n ysbeer uit hibernasie wakker te maak.