Skip to content

POTGOOISNITTE

Monitor 10 April 2026

Monitor 10 April 2026

Kategorie: Monitor2026-04-10

Die drukgroep, DignitySA, nader die hof oor die grondwetlikheid van wetgewing wat mediese bystanddood kriminaliseer. ‘n Vurige debat woed oor die voorgestelde wysigings aan die geskiedeniskurrikulum vir openbare skole. Die DA wil sy federale kongres gebruik om beleid oor regeerkunde en dienslewering te verfyn.