Skip to content

POTGOOISNITTE

‘n Film só swak, dit maak geld!

'n Film só swak, dit maak geld!

Kategorie: Driesestig2026-08-21

In China is die film, Niu Lai, ‘n onverwagse lokettreffer. Dit is só swak gemaak dat mense dit gaan kyk om te kan saampraat. In ‘n mate is dit ook ‘n vorm van verset teen kunsmatige intelligensie-skeppings.