Op vlerksleeptoepassings kry mense langer as 6 voet by verre die meeste aandag. In Engeland word daar nou partytjies vir enkellopendes gehou, maar jy moet korter as 6 voet wees om in te kom.