Noord-Kaapse stories oor kultuur en tradisies
Die Upingtonse skrywer, Anzil Kulsen, gesels oor aspirantskrywers van die Noord-Kaap, wie se stories nou ontgin word. Haidee Muller-Isaacs het ook gaan hoor hoe van die skrywers oor dié gulde geleentheid voel.
