Skip to content

POTGOOISNITTE

Nuwe eikebome vir die Eikestad

Nuwe eikebome vir die Eikestad

Kategorie: Driesestig2026-04-16

Francé Beyers en Liesl van der Walt vertel vir Johan Rademan van ‘n projek op Stellenbosch om die Eikestad se eikebome te herplant nadat die stomkopkewer onder die bome gemaai het.