Karl Bushby het ná 28 jaar weer sy ma gesien. Hy het die afgelope 28 jaar om die aarde gestap. In die proses het hy sowat 50 000 km met sy waentjie afgelê.