Thomas van Tonder vertel vir Martelize Brink van sy aanslag op 600 aapstawe oor 280 m by die Bloukransbrug, 216 meter bo die grond.